Spreuke 15:12 Die Boodskap (DB)

’n Ongelowige hou niks daarvan dat ander hom op sy foute wys nie. Hy sal ook nooit die geselskap van gelowiges opsoek nie.

Spreuke 15

Spreuke 15:5-14