Spreuke 15:11 Die Boodskap (DB)

Die Here ken die lewe na die dood baie goed. Hy weet wat in die doderyk gebeur. So ken Hy ook alles wat ons beplan. Niks is vir Hom weggesteek nie.

Spreuke 15

Spreuke 15:3-14