Spreuke 14:22 Die Boodskap (DB)

Wie net slegte dinge dink, raak naderhand die pad heeltemal byster. Diegene wat net goeie dinge wil doen, ontvang baie liefde en ondersteuning.

Spreuke 14

Spreuke 14:14-31