Spreuke 14:21 Die Boodskap (DB)

’n Sondaar is iemand wat sy naaste sleg behandel. Iemand wat vir die armes goed is, ervaar onbeskryflike geluk.

Spreuke 14

Spreuke 14:19-22