Spreuke 13:9 Die Boodskap (DB)

’n Gelowige se vreugde skyn soos ’n helder lig wat almal kan sien. Ongelowiges se bietjie blydskap verdwyn in die sand. Dit is soos ’n lamp wat al hoe dowwer brand.

Spreuke 13

Spreuke 13:8-12