Spreuke 13:8 Die Boodskap (DB)

Rykdom help baie. As jy geld dringend nodig het, is dit beskikbaar. Armoede is sleg, want dit maak die arme weerloos. Hy is altyd aan ander se genade uitgelewer.

Spreuke 13

Spreuke 13:1-13