Rut 3:9 Die Boodskap (DB)

“Wie is jy?” wou hy weet.“Ek is Rut,” antwoord sy toe. “Omdat u familie van my skoonpa is, is u ook verplig om my te help versorg. Trou met my, asseblief.”

Rut 3

Rut 3:1-12