Rut 3:8 Die Boodskap (DB)

Gedurende die nag het Boas wakker geword. Toe hy wou omdraai, was hy verbaas om te sien dat daar ’n vrou by sy voete lê.

Rut 3

Rut 3:5-12