Rigters 15:14 Die Boodskap (DB)

Toe hy in Legi aankom, het die Filistyne van blydskap gejuig en op hom afgestorm. Maar die Gees van die Here het vir Simson sterk gemaak en hy het die toue om sy arms gebreek asof hulle garingdraadjies was. Dit het gelyk of die boeie sommer van sy hande afval.

Rigters 15

Rigters 15:13-20