Rigters 15:13 Die Boodskap (DB)

“Goed,” het hulle gesê, “ons belowe ons sal jou net boei en aan die Filistyne uitlewer. Ons wil jou nie doodmaak nie.” Hulle het hom toe met twee nuwe toue vasgebind en van die grot by die rots van Etam af weggevat.

Rigters 15

Rigters 15:9-20