Rigters 15:11 Die Boodskap (DB)

Toe gaan 3 000 mense van Juda na die grot toe by Etam en hulle vra vir Simson: “Besef jy nie dat die Filistyne oor ons heers nie? Wat doen jy aan ons?”Hy het hulle geantwoord: “Ek het hulle net terugbetaal vir wat hulle aan my gedoen het.”

Rigters 15

Rigters 15:3-20