Toe vra die mense van Juda vir die Filistyne: “Waarom val julle ons aan?”Hulle antwoord was: “Om vir Simson vas te trek en hom terug te betaal vir wat hy aan ons gedoen het.”