Psalms 32:10-11 Die Boodskap (DB)

10. Mense wat die Here nie dien nie, ken baie hartseer. Maar elkeen wat op die Here vertrou, kan op sy groot liefde staatmaak.Die Here sal hom met sy goedheid toevou.

11. Julle almal wat die Here liefhet, wees bly en opgewonde!Juig oor die Here! Juig, julle almal wat opreg is!

Psalms 32