Psalms 32:10 Die Boodskap (DB)

Mense wat die Here nie dien nie, ken baie hartseer. Maar elkeen wat op die Here vertrou, kan op sy groot liefde staatmaak.Die Here sal hom met sy goedheid toevou.

Psalms 32

Psalms 32:1-11