Psalms 31:23 Die Boodskap (DB)

Terwyl ek baie bang was, het ek gedink: U sien my nie meer raak nie. Ek gly uit u arms. Maar U het my gehelp toe ek U gevra het om my nie alleen te los nie.

Psalms 31

Psalms 31:19-25