Psalms 31:22 Die Boodskap (DB)

Julle moet die Here saam met my kom prys, want Hy het my met sy groot liefde toegevou. Hy beskerm my. Op ’n wonderlike manier het Hy my opgepas toe ek in die moeilikheid was.

Psalms 31

Psalms 31:20-25