Psalms 19:12 Die Boodskap (DB)

Elkeen wat U dien, leer uit u wet.Iemand wat u wet gehoorsaam, se lewe is vol en ryk. Hy word oor en oor daarvoor beloon.

Psalms 19

Psalms 19:4-14