Psalms 19:11 Die Boodskap (DB)

Wat God wil hê, is vir jou lewe kosbaarder as goud; dit is baie meer werd as ’n hele hoop suiwer goud. Om God se wil te doen bring groter vreugde as die soetste heuning wat daar is.

Psalms 19

Psalms 19:9-15