Aäron moet dan die Leviete aan My, die Here, opdra, net soos die offer wat heen en weer voor My beweeg word om dit aan My op te dra. Dan sal die Leviete gereed wees om hulle werk in my Naam te doen.