Wanneer jy die Leviete so voor My, die Here, gebring het, moet die Israeliete hulle hande op die Leviete lê.