Numeri 35:18 Die Boodskap (DB)

En as iemand ’n ander persoon met ’n gevaarlike stuk hout bydam en hy gaan dood, is dit moord. Dan moet die moordenaar die doodstraf kry.

Numeri 35

Numeri 35:11-25