Numeri 35:17 Die Boodskap (DB)

Of as iemand ’n ander persoon met ’n groot klip slaan en hy gaan dood, is dit moord. Dan moet die moordenaar die doodstraf kry.

Numeri 35

Numeri 35:11-20