Numeri 33:12-14 Die Boodskap (DB)

12. Hiervandaan is hulle na Dofka toe.

13. Daarna is hulle na Alus toe en van daar af

14. na Refidim toe. Dit is waar daar nie drinkwater vir die volk was nie.

Numeri 33