Numeri 32:42 Die Boodskap (DB)

Intussen het ’n man met die naam Nobag die stad Kenat en sy omringende dorpe aangeval en ingeneem. Hy het die gebied Nobag genoem.

Numeri 32

Numeri 32:34-42