Numeri 3:41 Die Boodskap (DB)

Die Leviete moet die plaasvervangers wees vir die kinders in Israel wat eerste gebore is. Net so moet die Leviete se vee die plaasvervangers wees vir die eerstelinge van die volk se vee. So sê Ek; Ek, die Here!”

Numeri 3

Numeri 3:35-51