Numeri 3:40 Die Boodskap (DB)

Die Here het verder vir Moses gesê: “Tel al die oudste manlike kinders in Israel van ’n maand en ouer. Maak dan ’n lys van hulle name.

Numeri 3

Numeri 3:35-50