Numeri 29:7 Die Boodskap (DB)

“Op die tiende dag van die sewende maand moet julle weer vir ’n besondere lofprysingsgeleentheid bymekaarkom. Op dié dag moet julle oor julle sonde nadink en dit voor My bely. Niemand mag op dié dag werk nie.

Numeri 29

Numeri 29:4-13