Numeri 29:6 Die Boodskap (DB)

Die gereelde maandelikse en daaglikse brandoffers, met hulle graan- en drankoffers, moet egter nog steeds gebring word. Dit is die soort offers waarvan die Here hou en wat Hy aanvaar.”

Numeri 29

Numeri 29:1-11