Numeri 28:1-2 Die Boodskap (DB) Die Here het vir Moses gesê: “Sê vir die Israeliete om op die tye wat Ek bepaal het, offers en vuuroffers vir My te bring