Numeri 22:31 Die Boodskap (DB)

Die Here maak toe Bileam se oë oop en hy het die Engel van die Here met sy groot swaard daar in die pad sien staan. Toe buig Bileam voor die Engel.

Numeri 22

Numeri 22:30-34