Numeri 22:30 Die Boodskap (DB)

Toe vra die donkie vir Bileam: “Is ek nie dieselfde donkie waarop jy nog altyd gery het nie? Het ek al ooit voorheen so met jou gemaak?”“Nee,” moes Bileam erken.

Numeri 22

Numeri 22:24-38