Numeri 21:26 Die Boodskap (DB)

Gesbon was die hoofstad van koning Sihon van die Amoriete. Hy het teen ’n vorige koning van Moab oorlog gemaak en toe sy hele gebied wat tot by die Arnonrivier strek, by hom afgevat.

Numeri 21

Numeri 21:16-34