Numeri 21:25 Die Boodskap (DB)

Die Israeliete het al die stede van die Amoriete in hierdie gebied verslaan en daarin gaan bly. Ook Gesbon en sy omringende dorpe is verslaan.

Numeri 21

Numeri 21:21-33