Numeri 20:16 Die Boodskap (DB)

Toe het ons by die Here hulp gaan soek, en Hy het ons gebede beantwoord en ’n engel gestuur om ons uit Egipte weg te lei. Op die oomblik is ons in Kades, ’n stad op die grens van u grondgebied.

Numeri 20

Numeri 20:7-17