Numeri 20:15 Die Boodskap (DB)

Ons voorouers het mos na Egipte toe gegaan en baie lank daar gebly. Maar die Egiptenaars het ons en ons voorouers baie sleg behandel.

Numeri 20

Numeri 20:10-17