Numeri 17:6 Die Boodskap (DB)

Moses het vir die volk vertel wat die Here gesê het. Elke stamleier het toe vir hom ’n kierie gebring. Aäron het ook sy kierie gebring, sodat daar twaalf kieries was, een vir elke stam.

Numeri 17

Numeri 17:3-10