Numeri 17:5 Die Boodskap (DB)

Ek sal die kierie van die persoon wat Ek uitkies om priester te wees, laat groei. Op dié manier sal Ek ’n einde maak aan die Israeliete se voortdurende gekerm en gekla teen jou en Aäron.”

Numeri 17

Numeri 17:1-13