Numeri 15:40 Die Boodskap (DB)

Op dié manier sal julle gereeld aan my opdragte herinner word. Julle sal weet dat julle totaal en al aan My behoort en vir my diens opsy gesit is.

Numeri 15

Numeri 15:32-41