Numeri 15:21 Die Boodskap (DB)

Hierdie gebruik om die eerste growwe meel van die oes aan My te offer moet ook in die toekoms deur julle kinders nagekom word.”

Numeri 15

Numeri 15:12-29