Numeri 15:20 Die Boodskap (DB)

Van die heel eerste growwe meel wat julle maal om brood te bak moet julle vir die Here ’n brood bak as ’n spesiale geskenk van dank vir die oes wat Hy julle gegee het. Dit is julle offer wat van die dorsvloer af kom.

Numeri 15

Numeri 15:11-21