Numeri 11:34 Die Boodskap (DB)

Daarom het hulle die plek Kibrot-Taäwa, of begraafplaas van vleislus, genoem, want hulle het baie mense daar begrawe wat aan die epidemie dood is nadat hulle gulsig was oor vleis.

Numeri 11

Numeri 11:31-35