Numeri 11:33 Die Boodskap (DB)

Hulle was nog besig om van die vleis te eet, en daar was nog baie oor, toe die Here verskriklik kwaad vir hulle geword het. Hy het ’n siekte-epidemie onder hulle laat losbars wat baie mense doodgemaak het.

Numeri 11

Numeri 11:25-35