Nehemia 9:38 Die Boodskap (DB)

Daarom maak ons ’n plegtige belofte teenoor U wat ons op skrif wil stel. Ons leiers, die Leviete en die priesters het dit namens ons met hulle handtekeninge bevestig en toe verseël.

Nehemia 9

Nehemia 9:34-38