Nehemia 9:37 Die Boodskap (DB)

Die oorvloed van hierdie land behoort vandag aan die konings wat U oor ons laat regeer as gevolg van ons sonde.Hulle maak met ons en ons vee net wat hulle wil.Ons het groot probleme.

Nehemia 9

Nehemia 9:34-38