Nehemia 9:21 Die Boodskap (DB)

Veertig jaar lank het U hulle in die woestyn opgepas. Hulle het nooit iets nodig gehad nie.Hulle klere het nie oud geword nie,hulle voete het nie eens opgeswel van die baie loop nie.

Nehemia 9

Nehemia 9:15-30