Nehemia 9:20 Die Boodskap (DB)

In u oorvloedige goedheid het U u goeie Gees gestuur om hulle te leer wat U van hulle verwag;U het nie die manna van hulle teruggehou nie,en as hulle dors was, het U vir hulle water gegee.

Nehemia 9

Nehemia 9:13-30