Nehemia 9:12 Die Boodskap (DB)

Bedags het U met ’n wolkkolom voor hulle uitgetrek om vir hulle die pad te wys en snags met ’n kolom van vuur, sodat hulle nie verdwaal het nie.

Nehemia 9

Nehemia 9:8-15