Nehemia 9:11 Die Boodskap (DB)

U het vir hulle ’n pad deur die see gemaaksodat hulle droogvoets daardeur kon loop.Maar hulle vyande wat hulle agtervolg het,het U in dieselfde see laat verdrink.U het hulle soos ’n klip na die bodem toe laat sink.

Nehemia 9

Nehemia 9:3-14