Nehemia 7:65 Die Boodskap (DB)

Die goewerneur wou hulle nie eens toelaat om van die offervleis wat vir die priesters uitgehou word te eet voordat daar ’n priester gekom het wat God se wil kon bekendmaak nie.

Nehemia 7

Nehemia 7:58-72