Nehemia 7:64 Die Boodskap (DB)

Hierdie mense kon ongelukkig nie bewys dat hulle name in die registers opgeneem is nie; daarom is hulle nie toegelaat om in die tempel diens te doen as priesters nie.

Nehemia 7

Nehemia 7:60-70